Uvongo
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Uvongo is 'n oord en dorpie aan die Indiese Oseaankus in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Remove ads
Geskiedenis
Die dorpie is oorspronklik in 1954 gestig en het die dorpsgebiede van Manabastrand en St Michael's-on-Sea ingesluit. Die naam is 'n vervorming van die Zoeloewoord iVungu wat die plek waar 'n lae gromgeluid gemaak word beteken. Dit verwys na die waterval van 23 m naby die strand waar die rivier in 'n poel neerstort.
Die N2 nasionale pad gaan naby die dorpie verby.
Sien ook
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
