Kleefdoring

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Kleefdoring
Remove ads

Die kleefdoring (Vachellia borleae) is 'n acaciaboom wat in die droë bosveld van Suider-Afrika voorkom. Dit inheems aan Botswana, Eswatini, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe.[1]

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die boom se FSA-nommer is 160.1.[2]

Remove ads

Galery

Sien ook

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads