Valsbruidsbos

From Wikipedia, the free encyclopedia

Valsbruidsbos
Remove ads

Die Valsbruidsbos (Tarenna pavettoides) is 'n klein tot middelgroot boom wat voorkom vanaf Port St. Johns tot in eSwatini en ook die oostelike hooglande van Zimbabwe. Dit groei onder die kruin van woude en in moeraswoude.

Thumb
Blomknoppe

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads