Valstaaibos
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Valstaaibos of Bastertaaibos (Allophylus decipiens) is 'n boom wat voorkom vanaf Knysna tot by die Lebomboberge insluitende Eswatini en Mosambiek. Dit word onderskei van die Swartvalstaaibos deur syare wat in lusse langs die blaarrand verenig en domatiums wat opvallend is op al drie pinnas.
Remove ads
Sien ook
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads