Swartvalstaaibos

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Swartvalstaaibos
Remove ads

Die Swartvals- of Swartbastertaaibos (Allophylus africanus) is 'n klein boom in die Sapindaceae familie.[2]

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Verspreiding en habitat

Dit groei in bosveld, dikwels op miershope en in rivieroewerbos. Die boom is inheems aan die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. Die boom kom voor vanaf Oos-Londen noordwaarts tot by die Lebomboberge. Buite Suid-Afrika is die boom inheems aan Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Caprivistrook in Namibië, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Thumb
Stam van 'n groot eksemplaar in tropiese woud te São Tomé
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading content...

Eksterne skakels

Loading content...
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads