Vierstreep-varkvis
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die vierstreep-varkvis (Bodianus trilineatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Park Rynie in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Lined hogfish. Daar is tans onsekerheid oor die spesie en die gestreepte varkvis (Bodianus leucosticticus) se klassifisering; hulle mag dalk dieselfde spesie wees.
Remove ads
Voorkoms
Die vis se kop en lyf aan die bokant is rooi terwyl dit geel of wit is aan die onderkant.
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
Eksterne skakel
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads