Vivian Frederick Maynard FitzSimons

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Vivian Frederick Maynard FitzSimons (gebore in 1901 in Pietermaritzburg – 1975) was 'n Suid-Afrikaanse herpetoloog wat later as direkteur van die Transvaalse museum aangestel is.[1]

Kitsfeite Gebore, Sterf ...

Hy het aktief bygedra tot die versameling van plante vir die "Nasionale Herbarium" wat nou deel is van die "South African National Biodiversity Institute" by die Pretoria Nasionale Botaniese Tuine. In 1937 het hy, saam met Anna Amelia Obermeyer, van die eerste plantmonsters vanuit die Oostelike Hooglande van Rhodesië versamel.

Tesame met with Charles Koch[1] het hulle die Namib Desert Research Institute in Gobabeb gevestig.

Remove ads

Die FitzSimons-familie

Vivian FitzSimons kom uit 'n gesin van natuurkundiges, sy pa, Frederick William FitzSimons, en sy ma Patricia Henrietta (née Russell) het albei in 1881 uit Ierland na Suid-Afrika verhuis.

Sy broer was Desmond Charles FitzSimons, wat in 1939 die Fitzsimons Snake Park in Durban geopen het. Hy was ook 'n bekende verspreider van teengifmiddels.

Vivian FitzSimons was op skool aan die Hoërskool Grey in Port Elizabeth.

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads