Wallis en Futuna
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Wallis en Futuna (Frans: Wallis-et-Futuna, Fakauvea en Fakafutuna: Telituale o Uvea mo Futuna) is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan en lê in Polinesië. Die gebied bestaan uit drie tradisionele koninkryke met 'n oppervlakte van 142,42 km² en het 'n bevolking van 15 500 in 2014 gehad.

Wallis en Futuna lê in die noordweste van Fidji, in die suide van Tuvalu en in die weste van Samoa. Die hoofstad en grootste stad is Matāʻutu.
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads