Week
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
'n Week is 'n periode van sewe (7) dae. Die eerste dag van die week in die Joodse, Christelike en Islamitiese kalender is Sondag, in ander stelsels (soos ISO 8601 en NEN 2772) val die eerste dag op 'n Maandag.

Remove ads
Weeksdae

Sondag
Maandag
Vrydag
Saterdag
In die meeste tale het die weeksdae 'n naam; in sommige tale word die dae egter genommer. Laasgenoemde kan tot verwarring lei, omdat die telling nie in alle betrokkene tale met dieselfde dag van die week begin nie. Só is byvoorbeeld Dinsdag in Russies вторник (letterlik: "tweede dag") en in Portugees terça-feira (letterlik: "derde dag").
In Romaanse en Germaanse tale is die sewe dae van die week algemeen na gode en hemelliggame genoem.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Week.
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir week.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads