Searsia angustifolia
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die wilgerkorentebos (Searsia angustifolia) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom wydverspreid voor, vanaf die Bokkeveldberge-eskarp, suidwaarts tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts tot by Swellendam. Die plant is deel van die fynbos. Die boom se FSA-nommer is 377.1.[1]
Remove ads
Verspreiding end habitat
Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Sy verspreiding strek vanaf Kaapstad in die weste, en gaan ooswaards na die Caledon en Swellendam streke. In die noorde, kom die voor in die Malmesbury, Worcester, Hexrivier en Sederberg streke.
Die groei op lae heuwelhange en dik ruigtes daarvan kan gevind word wat langs riviere en paaie groei.[2]
Galery
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads