Willie Marais
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Willem Tobias Marais (10 Augustus 1928 – 26 Desember 2007) was die leier van Herstigte Nasionale Party sedert 2001.[1]
Marais, 'n sakeman en boer, was een van die vier LP's wat die HNP in 1969 gestig het as 'n ultra-konserwatiewe splintergroep van die Nasionale Party. Hy het vir baie jare gedien as die party se voorsitter tot hy in 2000 partyleier geword het na die dood van Jaap Marais.[1]
Marais het in die hospitaal op Mosselbaai gesterf nadat hy 'n hartaanval gehad het tydens 'n vakansie in Klein-Brakrivier.[1]
Remove ads
Bronne
- Ontmoet die HNP Geargiveer 17 Oktober 2007 op Wayback Machine
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads