Windows 7 is 'n weergawe van Windows, ontwikkel deur Microsoft. Die eerste weergawe het in 2009 verskyn. Windows 7 is in ses variante beskikbaar:
- Starter (vir netboeke)
- Home Basic
- Home Premium
- Professional
- Ultimate
- Enterprise (vir groot maatskappye)
Kitsfeite Ontwikkelaar, Webblad ...
Windows 7
| Deel van die Microsoft Windows-familie |
 |
| Ontwikkelaar |
| Microsoft |
| Webblad |
http://windows.microsoft.com/windows-7 |
| Vrystellings |
| Aanvanklike vrystelling |
22 Julie 2009; 16 jaar gelede (2009-07-22) [inligting] |
| Huidige weergawe |
Service Pack 1 (6.1.7601)[1][2] (22 Februarie 2011; 14 jaar gelede (2011-02-22)) [inligting] |
| Bronkodemodel |
Geslote bron / Gedeelde bron |
| Lisensie |
Eiendoms-kommersiële sagteware |
| Kerntipe |
Windows NT |
| Platforms wat ondersteun word |
IA-32 en x86-64 |
| Voorafgegaan deur |
Windows Vista (2007)[3] |
| Opgevolg deur |
Windows 8 (2012) |
| Ondersteuningstatus |
Hoofstroom ondersteuning het op 13 Januarie 2015 geëindig.[4][5] Uitgebreide ondersteuning eindig op 14 Januarie 2020.[4][5] |
| Verdere leesstof |
Sluit