Windows Live Messenger
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Windows Live Messenger (voorheen MSN Messenger, algemeen bekend as MSN) is 'n kitsboodskapkliënt wat deur Microsoft geskep is en ontwikkel word en wat ontwerp is om op die bedryfstelsels Windows XP, Windows Vista, Windows 7, Windows Server 2003, Windows Server 2008, en Windows Mobile te werk. Die kliënt is sedert 2005 deel van Microsoft se Windows Live-stel aanlyndienste. Dit verbind aan Microsoft se .NET Messenger Service. Die kliënt is die eerste as MSN Messenger op 22 Julie 1999 geloods[1] en as Windows Live Messenger op 13 Desember 2005.[2] Meer as 300 miljoen aktiewe gebruikers benut die diens op 'n maandelikse basis.[3]
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads