Rysblommetjie
Plant spesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Rysblommetjie (Wurmbea stricta) is 'n meerjarige, blomdraende plant wat deel is van die Colchicaceae familie en word ook beskou as deel van die fynbos. Dit plant is endemies aan die Wes-Kaap en Noord-Kaap. Die naam stricta beteken baie reguit en verwys na die stingels. Die plant word 20 tot 40 cm hoog en die blommetjies is pienk. Die plant groei in vleie en poele. In Engels staan die plant bekend as die Greater waterphlox.
Remove ads
Galery
Bronne
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
- PlantZAfrica
- Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika, John Manning, Briza Publikasies, ISBN 978 1 920217 01 3
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rysblommetjie.
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads