Wurmbea

Plantgenus From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Wurmbea is 'n genus van meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Colchicaceae. Die genus is in 1781 deur die plantkundige Carl Peter Thunberg geskep en vernoem na 'n Nederlandse handelaar, F. van Wurmb, op die eiland Java. Spesies van die plant kom in Afrika, Australië en Nieu-Seeland voor.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Spesies ...
Remove ads

Spesies

Daar is 54 spesies in die genus:[1]

Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads