pouk
From Wiktionary, the free dictionary
Remove ads
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (musiek) 'n Groot keteltrommel met veranderbare toonhoogte soos gebruik in 'n orkes
Voorbeeldsinne
- In die pouke se tweemaatfragment (mate 57–8) wat die 3-2-3-ritmiese struktuur van mate 39–43 volg, word die dalende mineur derde van maat 39 vervang met ʼn dalende tritonus (A–Eb).[1]
Hiperonieme
- Trommel
Vertalings
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads