tuba
From Wiktionary, the free dictionary
Remove ads
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (musiek) die koperblaasinstrument met die laagste toon
Voorbeeldsinne
- Die tuba, soos ons dit vandag ken, is in 1835 deur Johann Gottfried Moritz en Wilhelm Wieprecht in Berlyn, Duitsland, gepatenteer. [1]
Hiperonieme
- Koperblaasinstrument
Vertalings
Remove ads
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads