Parade
Die Parade tussen Plein-, Buitenkant-, Darling- en Kasteelstraat in Kaapstad word as markplein, parkeerterrein en vir massabyeenkomste gebruik. Hierdie stadsplein is in 1962 tot nasionale gedenkwaardigheid verklaar.
Read article