Ї (Cyrillies)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ї (kleinletter: ї) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet wat in Oekraïens gebruik word en moenie met die Afrikaanse letter I met ’n deelteken verwar word nie. Dit word uitgespreek as /ji/.