1309
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1309 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 9de jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
1309 |
◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1304 | 1305 | 1306 | 1307 | 1308 | ◄ 1309 ► | 1310 | 1311 | 1312 | 1313 | 1314 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1309 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
|
Remove ads
Gebeure
- Hendrik VII van Luxemburg erken die Switserse Konfederasie
- Die sewentigjarige ballingskap van die pousdom in Avignon (Frankryk) begin in Maart.
- 2 Februarie – Op aandrang van koning Philip IV van Frankryk hervat Pous Clemens V die proses teen Pous Bonifatius VIII.
Geboortes
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads