1305
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1305 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 5de jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1305 |
| ◄ | 13de eeu | ◄14de eeu► | 15de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1300 | 1301 | 1302 | 1303 | 1304 | ◄ 1305 ► | 1306 | 1307 | 1308 | 1309 | 1310 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1305 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 5 Junie – Pous Clemens V volg Pous Benedictus XI op.
- 5 Augustus – Die Skotse leier William Wallace word gevangene geneem naby Glasgow en na Londen vervoer vir verhoor en teregstelling.
- 14 November – Pous Clemens V word gekroon in Lyon, Frankryk.
Geboortes
Sterftes
- Onbekend – Johannes IV Laskaris, keiser van die Niceense Ryk (* 1250)
- Onbekend – Jean de Meung, Franse outeur (* ±1240)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads