Cussonia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Cussonia (kiepersolle) is 'n genus van bome wat tot die familie Araliaceae behoort. Daar is twintig spesies wat tot die genus hoort. Die genus is inheems aan Afrika en Jemen.
Kitsfeite Cussonia, Wetenskaplike klassifikasie ...
Cussonia | |
---|---|
Kiepersol (Cussonia spicata) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Apiales |
Familie: | Araliaceae |
Subfamilie: | Aralioideae |
Genus: | Cussonia Thunb. |
Spesies | |
Sinonieme | |
|
Sluit