Geelhout
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die geelhout (Podocarpus latifolius), ook bekend as opregte geelhout of breëblaar-geelhout, is 'n groot immergroen boom in die familie Podocarpaceae wat tot 35 m hoog word. Hierdie boomspesie is Suid-Afrika se nasionale boom.[1] Die hout word in die houtbedryf benut. Die boom se FSA-nommer is 18.[2]
Kitsfeite Geelhout Opregte geelhout, Bewaringstatus ...
Geelhout Opregte geelhout | |
---|---|
Eksemplaar te Injasuthi in die Drakensberg | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | Pinales |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. latifolius |
Binomiale naam | |
Podocarpus latifolius | |
Sluit