Johannes Heesters
From Wikipedia, the free encyclopedia
Johannes "Jopie" Heesters, eintlik Johan Marius Nicolaas Heesters (* 5 Desember 1903 in Amersfoort, Nederland; † 24 Desember 2011 in Starnberg, Duitsland[1]) was 'n Nederlands-gebore akteur en sanger, wat sedert 1936 in Duitsland gewoon en gewerk het. Hy was beskou as die wêreld se oudste aktiewe vertoonkunstenaar. Heesters het sy suksesse veral in die Duitssprekende wêreld behaal en het Oostenrykse burgerskap aanvaar. Tot sy dood het hy in die Duitse deelstaat Beiere gewoon en is as die tweede oudste man in Duitsland beskou.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Johannes Heesters | |
---|---|
Johannes Heesters in Maart 2006 in Osnabrück | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Johan Marius Nicolaas Heesters |
Ook bekend as | "Jopi" of: "De Onsterfelijke Overgrootvader" |
Gebore | (1903-12-05)5 Desember 1903 Amersfoort, Nederland |
Sterf | 24 Desember 2011 (op 108) Starnberg, Duitsland |
Genres | Operette, revue, musiekblyspel |
Beroep(e) | Sanger, akteur |
Instrumente | Drum, panfluit, piano |
Jare aktief | 1921 tot 2011 |
Webwerf | http://www.johannes-heesters.de |
Sluit