From Wikipedia, the free encyclopedia
Kim Gyu-sik (Kim Kyu-sik, Koreaans: 김규식, 28 Februarie 1880 – 10 Desember 1950) was 'n Suid-Koreaanse onafhanklikheidsaktivis, politikus en diplomaat. Sy bynaam was Wusa (우사, 尤史),[1] Jukjeok (죽적, 竹笛). Hy was die Minister van Buitelandse Sake (1919), Minister van Onderwys (1920–1921) en die vise-president (1940–1948) van die voorlopige Regering van die Republiek Korea (대한민국 임시정부, 大韓民國臨時政府).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kim Gyu-sik 김규식/金奎植 | |
Kim Gyu-sik in 1947 | |
Adjunkpresident van die voorlopige Regering van die Republiek van Korea | |
Ampstermyn Oktober 1940 – 3 Maart 1947 | |
Opgevolg deur | Kim Gu |
---|---|
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 29 Januarie 1881 Dongrae, Joseon |
Sterf | 10 Desember 1950 Manpo, Noord-Korea |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.