Wikimedia lysartikel From Wikipedia, the free encyclopedia
Volgens die Amerikaanse Grondwet is die President van die Verenigde State van Amerika die staatshoof asook die regeringshoof van die Verenigde State. As hoof van die uitvoerende been en hoof van die federale regering as geheel, is die presidensie die hoogste politiese kantoor in die Verenigde State deur sy invloed en erkenning. Die President is ook die opperbevelvoerder van die Amerikaanse weermag. Die president word indirek verkies tot 'n termyn van vier jaar deur 'n kieskollege (of deur die Huis van Verteenwoordigers indien die kieskollege geen persoon verkies deur 'n absolute meerderheid nie). Sedert die bekragtiging van die 22ste Wetswysiging van die Amerikaanse Grondwet in 1951 mag geen persoon vir meer as twee keer tot die amp van president verkies word nie.[1] Met afsterwe, bedanking of verwydering van 'n president word die adjunkpresident aangestel as president. Hierdie lys sluit slegs diegene in wat as president ingesweer is na die bekragtiging van die Grondwet van die Verenigde State op 4 Maart 1789. Hierdie lys sluit ook nie waarnemende presidente onder die 25ste Wetswysiging van die Amerikaanse Grondwet in nie.
Daar is 45 mense as president ingesweer en 46 presidensies omdat Grover Cleveland twee termyne as president gedien het wat nie op mekaar volg nie en hy word chronologies getel as die twee-en-twintigste en vier-en-twintigste president. Van almal wat as president verkies is het vier tydens hul presidentskap gesterf weens natuurlike oorsake (William Henry Harrison, Zachary Taylor, Warren G. Harding en Franklin D. Roosevelt), een het bedank (Richard Nixon) en vier is vermoor (Abraham Lincoln, James A. Garfield, William McKinley en John F. Kennedy). Die eerste president was George Washington wie in 1789 ingehuldig is na 'n eenstemmige uitslag van die kieskollege. William Henry Harrison het die kortste tyd as president gedien (31 dae in 1841). Met meer as twaalf jaar het Franklin D. Roosevelt die langste tyd as president gedien en hy is ook die enigste president wat meer as twee termyne gedien het. Hy is egter kort na die aanvang van sy vierde termyn in 1945 oorlede. Die huidige president is Joe Biden; hy is op 20 Januarie 2021 ingehuldig.
Kleurkode |
---|
Onafhanklik |
Federaliste Party |
Demokraties-Republikeinse Party |
Demokratiese Party |
Whig Party |
Republikeinse Party |
Presidensie[n 1] | President | Amp opgeneem | Amp verlaat | Party | Visepresident | Termyn | |
---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | George Washington [2][3][4][5] |
30 April 1789 | 4 Maart 1797 | Nie amptelik aan enige party verbonde nie |
John Adams | 1 | |
2 | |||||||
2 | John Adams [6][7][8][9] |
4 Maart 1797 | 4 Maart 1801 | Federaliste Party | Thomas Jefferson | 3 | |
3 | Thomas Jefferson [10][11][12][13] |
4 Maart 1801 | 4 Maart 1809 | Demokraties-Republikynse Party | Aaron Burr | 4 | |
George Clinton | 5 | ||||||
4 | James Madison [14][15][16][17] |
4 Maart 1809 | 4 Maart 1817 | Demokraties-Republikynse Party | George Clinton[n 2] 4 Maart 1809 – 20 April 1812 |
6 | |
vakant[n 3] 20 April 1812 – 4 Maart 1813 | |||||||
Elbridge Gerry[n 2] 4 Maart 1813 – 23 November 1814 |
7 | ||||||
vakant[n 3] 23 November 1814 – 4 Maart 1817 | |||||||
5 | James Monroe [18][19][20][21] |
4 Maart 1817 | 4 Maart 1825 | Demokraties-Republikynse Party | Daniel D. Tompkins | 8 | |
9 | |||||||
6 | John Quincy Adams [22][23][24][25] |
4 Maart 1825 | 4 Maart 1829 | Demokraties-Republikynse Party Nasionale Republikynse Party |
John C. Calhoun | 10 | |
7 | Andrew Jackson [26][27][28][29] |
4 Maart 1829 | 4 Maart 1837 | Demokratiese Party | John C. Calhoun[n 4] 4 Maart 1829 – 28 Desember 1832 |
11 | |
vakant[n 3] 28 Desember 1832 – 4 Maart 1833 | |||||||
Martin Van Buren | 12 | ||||||
8 | Martin Van Buren [30][31][32][33] |
4 Maart 1837 | 4 Maart 1841 | Demokratiese Party | Richard Mentor Johnson | 13 | |
9 | William Henry Harrison [34][35][36][37] |
4 Maart 1841 | 4 April 1841[n 2] | Whig Party | John Tyler | 14 | |
10[n 5] | John Tyler [38][39][40][41] |
4 April 1841 | 4 Maart 1845 | Whig Party 4 April 1841 – September 1841 |
vakant[n 3] | ||
Onafhanklik[n 6] September 1841 – 4 Maart 1845 | |||||||
11 | James K. Polk [42][43][44][45] |
4 Maart 1845 | 4 Maart 1849 | Demokratiese Party | George M. Dallas | 15 | |
12 | Zachary Taylor [46][47][48][49] |
4 Maart 1849 | 9 Julie 1850[n 2] | Whig Party | Millard Fillmore | 16 | |
13 | Millard Fillmore [50][51][52][53] |
9 Julie 1850 | 4 Maart 1853 | Whig Party | vakant[n 3] | ||
14 | Franklin Pierce [54][51][55][56] |
4 Maart 1853 | 4 Maart 1857 | Demokratiese Party | William R. King[n 2] 4 Maart 1853 – 18 April 1853 |
17 | |
vakant[n 3] 18 April 1853 – 4 Maart 1857 | |||||||
15 | James Buchanan [57][58][59][60] |
4 Maart 1857 | 4 Maart 1861 | Demokratiese Party | John C. Breckinridge | 18 | |
16 | Abraham Lincoln [61][62][63][64] |
4 Maart 1861 | 15 April 1865[n 7] | Republikeinse Party Nasionale Unie Party[n 8] |
Hannibal Hamlin | 19 | |
Andrew Johnson | 20 | ||||||
17 | Andrew Johnson [65][66][67][68] |
15 April 1865 | 4 Maart 1869 | Demokratiese Party Nasionale Unie Party[n 8] |
vakant[n 3] | ||
18 | Ulysses S. Grant [69][70][71][72] |
4 Maart 1869 | 4 Maart 1877 | Republikeinse Party | Schuyler Colfax | 21 | |
Henry Wilson[n 2] 4 Maart 1873 – 22 November 1875 |
22 | ||||||
vakant[n 3] 22 November 1875 – 4 Maart 1877 | |||||||
19 | Rutherford B. Hayes [73][74][75][76] |
4 Maart 1877 | 4 Maart 1881 | Republikeinse Party | William A. Wheeler | 23 | |
20 | James A. Garfield [77][78][79][80] |
4 Maart 1881 | 19 September 1881[n 7] | Republikeinse Party | Chester A. Arthur | 24 | |
21 | Chester A. Arthur [81][78][82][83] |
19 September 1881 | 4 Maart 1885 | Republikeinse Party | vakant[n 3] | ||
22 | Grover Cleveland [84][85][86][87] |
4 Maart 1885 | 4 Maart 1889 | Demokratiese Party | Thomas A. Hendricks[n 2] 4 Maart 1885 – 25 November 1885 |
25 | |
vakant[n 3] 25 November 1885 – 4 Maart 1889 | |||||||
23 | Benjamin Harrison [88][85][89][90] |
4 Maart 1889 | 4 Maart 1893 | Republikeinse Party | Levi P. Morton | 26 | |
24 | Grover Cleveland (2nd term) [84][85][86][87] |
4 Maart 1893 | 4 Maart 1897 | Demokratiese Party | Adlai E. Stevenson I | 27 | |
25 | William McKinley [91][92][93][94] |
4 Maart 1897 | 14 September 1901[n 7] | Republikeinse Party | Garret Hobart[n 2] 4 Maart 1897 – 21 November 1899 |
28 | |
vakant[n 3] 21 November 1899 – 4 Maart 1901 | |||||||
Theodore Roosevelt | 29 | ||||||
26 | Theodore Roosevelt [95][96][97][98] |
14 September 1901 | 4 Maart 1909 | Republikeinse Party | vakant[n 3] | ||
Charles W. Fairbanks | 30 | ||||||
27 | William Howard Taft [99][100][101][102] |
4 Maart 1909 | 4 Maart 1913 | Republikeinse Party | James S. Sherman[n 2] 4 Maart 1909 – 30 Oktober 1912 |
31 | |
vakant[n 3] 30 Oktober 1912 – 4 Maart 1913 | |||||||
28 | Woodrow Wilson [103][104][105][106] |
4 Maart 1913 | 4 Maart 1921 | Demokratiese Party | Thomas R. Marshall | 32 | |
33 | |||||||
29 | Warren G. Harding [107][108][105][109] |
4 Maart 1921 | 2 Augustus 1923[n 2] | Republikeinse Party | Calvin Coolidge | 34 | |
30 | Calvin Coolidge [110][111][105][112] |
2 Augustus 1923 | 4 Maart 1929 | Republikeinse Party | vakant[n 3] | ||
Charles G. Dawes | 35 | ||||||
31 | Herbert Hoover [113][114][105][115] |
4 Maart 1929 | 4 Maart 1933 | Republikeinse Party | Charles Curtis | 36 | |
32 | Franklin D. Roosevelt [116][117][118][119] |
4 Maart 1933 | 12 April 1945[n 2] | Demokratiese Party | John Nance Garner | 37[n 9] | |
38 | |||||||
Henry A. Wallace | 39 | ||||||
Harry S. Truman | 40 | ||||||
33 | Harry S. Truman [120][121][118][122] |
12 April 1945 | 20 Januarie 1953 | Demokratiese Party | vakant[n 3] | ||
Alben W. Barkley | 41 | ||||||
34 | Dwight D. Eisenhower [123][124][125][126] |
20 Januarie 1953 | 20 Januarie 1961 | Republikeinse Party | Richard Nixon | 42 | |
43 | |||||||
35 | John F. Kennedy [127][128][129][130] |
20 Januarie 1961 | 22 November 1963[n 7] | Demokratiese Party | Lyndon B. Johnson | 44 | |
36 | Lyndon B. Johnson [131][132][129][133] |
22 November 1963 | 20 Januarie 1969 | Demokratiese Party | vakant[n 3] | ||
Hubert Humphrey | 45 | ||||||
37 | Richard Nixon [134][135][136][137] |
20 Januarie 1969 | 9 Augustus 1974[n 4] | Republikeinse Party | Spiro Agnew[n 4] 20 Januarie 1969 – 10 Oktober 1973 |
46 | |
47 | |||||||
vakant[n 3] 10 Oktober 1973 – 6 Desember 1973 | |||||||
Gerald Ford 6 Desember 1973 – 9 Augustus 1974 | |||||||
38 | Gerald Ford [138][139][140][141] |
9 Augustus 1974 | 20 Januarie 1977 | Republikeinse Party | vakant[n 3] 9 Augustus 1974 – 19 Desember 1974 | ||
Nelson Rockefeller 19 Desember 1974 – 20 Januarie 1977 | |||||||
39 | Jimmy Carter [142][139][140][143] |
20 Januarie 1977 | 20 Januarie 1981 | Demokratiese Party | Walter Mondale | 48 | |
40 | Ronald Reagan [144][145][140][146] |
20 Januarie 1981 | 20 Januarie 1989 | Republikeinse Party | George H.W. Bush | 49 | |
50 | |||||||
41 | George H.W. Bush [147][148][149][150] |
20 Januarie 1989 | 20 Januarie 1993 | Republikeinse Party | Dan Quayle | 51 | |
42 | Bill Clinton [151][152][153][154] |
20 Januarie 1993 | 20 Januarie 2001 | Demokratiese Party | Al Gore | 52 | |
53 | |||||||
43 | George W. Bush [155][156][157][158] |
20 Januarie 2001 | 20 Januarie 2009 | Republikeinse Party | Dick Cheney | 54 | |
55 | |||||||
44 | Barack Obama [159][160][161][162] |
20 Januarie 2009 | 20 Januarie 2017 | Demokratiese Party | Joe Biden | 56 | |
57 | |||||||
45 | Donald Trump | 20 Januarie 2017 | 20 Januarie 2021 | Republikeinse Party | Mike Pence | 58 | |
46 | Joe Biden | 20 Januarie 2021 | Demokratiese Party | Kamala Harris | 59 |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.