Martinique
Franse departement / From Wikipedia, the free encyclopedia
Martinique is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Karibiese See en vorm saam met Guadeloupe die Franse Antille. Die eiland lê in Noord-Amerika tussen die Atlantiese Oseaan en die Karibiese See in die noorde van St. Lucia en in die suide van Dominica.
Kitsfeite
| |||||
Volkslied: Marseillaise | |||||
Hoofstad | Fort-de-France | ||||
Grootste stad | Fort-de-France | ||||
Amptelike tale | Frans | ||||
Regering | Oorsese département Emmanuel Macron Serge Letchimy Fabrice Rigoulet-Roze | ||||
Onafhanklikheid | 15 September 1635 1794–1815 1946 1974 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
1 128 km2 436 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2016-sensus - Digtheid |
376 480[1] 340 / km2 890 / myl2 | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2012-skatting €8,35 miljard[2] | ||||
Geldeenheid | Euro (€) (EUR ) | ||||
Tydsone - Somertyd |
AST (UTC-4) nie toegepas nie (UTC-4) | ||||
Internet-TLD | .mq | ||||
Skakelkode | +596 |
Sluit
Martinique het 'n bevolking van 376 480 in 2016 gehad en het 'n oppervlakte van 1 128 km². Die hoofstad en grootste stad is Fort-de-France.