Die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking is die minister van Buitelandse Sake van die Suid-Afrikaanse regering, met die politieke verantwoordelikheid vir Suid-Afrika se buitelandse betrekkinge en die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking. Die huidige minister is Naledi Pandor, wat op 29 Mei 2019 deur President Cyril Ramaphosa aangestel is.
Na afloop van die skepping van die Unie van Suid-Afrika as 'n Britse onderdaan in 1910 is sy buitelandse betrekkinge aanvanklik deur die Britse Buitelandse Kantoor behartig. Die Suid-Afrikaanse regering het egter in 1927 die Departement van Buitelandse Sake op die been gebring. Van 1927 tot 1955 het die Eerste Minister van Suid-Afrika ook gedien as Minister van Buitelandse Sake.
Lys van Ministers van Buitelandse Sake van Suid-Afrika
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (Suid-Afrika).
- (en) Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking
Wikiwand in your browser!
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.