Nikita Chroesjtsjof
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nikita Sergejewitsj Chroesjtsjof (Russies: Никита Сергеевич Хрущёв; [nʲɪˈkʲitə sʲɪˈrgʲejɪvʲɪtʲɕ xruˈʃɕof] luister (hulp·inligting), wetenskaplike transliterasie: Nikita Sergeevič Chruščëv, 17 April 1894 – 11 September 1971) was ’n politikus van die Sowjetunie en van 7 September 1953 tot 14 Oktober 1964 partyleier van die land se Kommunistiese Party. Hy het Josef Stalin na sy dood in 1953 opgevolg en later teen sy beleidsrigtings uitgevaar.[1]
Kitsfeite President, Voorafgegaan deur ...
Nikita Chroesjtsjof | |
Algemene Sekretaris van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie | |
Ampstermyn 14 September 1953 – 14 Oktober 1964 | |
President | Kliment Worosjilof Leonid Brezjnef Anastas Mikojan |
---|---|
Voorafgegaan deur | Josef Stalin |
Opgevolg deur | Leonid Brezjnef |
1ste Voorsitter van die Raad van Ministers van die Sowjetunie | |
Ampstermyn 27 Maart 1958 – 14 Oktober 1964 | |
Vise | Frol Kozlof Aleksei Kosigin Dmitri Oestinof Lazar Kaganowitsj Anastas Mikojan |
Voorafgegaan deur | Nikolai Boelganin |
Opgevolg deur | Aleksei Kosigin |
1ste Voorsitter van die Buro van die Sentrale Komitee van die Russiese SFSR | |
Ampstermyn 27 Februarie 1956 – 16 November 1964 | |
Vise | Andrei Kirilenko |
Voorafgegaan deur | posisie geskep |
Opgevolg deur | Leonid Brezjnef |
Volwaardige lid van die Presidium | |
Ampstermyn 22 Maart 1939 – 16 November 1964 | |
Lid van die Sekretariaat | |
Ampstermyn 16 Desember 1949 – 14 Oktober 1964 | |
Lid van die Orgburo | |
Ampstermyn 16 Desember 1949 – 14 Oktober 1952 | |
Lid van die Politburo | |
Ampstermyn 18 Januarie 1938 – 22 Maart 1939 | |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 15 April 1894 Kalinofka, Goewernoraat Koersk, Russiese Ryk |
Sterf | 11 September 1971 Moskou, RSFS, Sowjetunie |
Politieke party | Kommunistiese Party van die Sowjetunie |
Eggenoot/-note | Jefrosinija Chroesjtsjowa Maroesia Chroesjtsjowa Nina Chroesjtsjowa |
Religie | Ateïs |
Handtekening | |
Toekennings |
Sluit