Ottosdal

From Wikipedia, the free encyclopedia

Ottosdalmap

Ottosdal is 'n dorp in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika.

Kitsfeite Land, Provinsie ...
Ottosdal
Thumb
Ottosdal
Ottosdal
 Ottosdal se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°48′S 26°00′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikNgaka Modiri Molema
MunisipaliteitTswaing
Stigting1917
Oppervlak
  Totaal5,15 km2 (1,99 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal884
  Digtheid172/km2 (450/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense58.5%
  Indiërs/Asiërs5.5%
  Bruin mense2.9%
  Swart mense31.9%
  Ander1.0%
Taal (2011)
  Tswana20.2%
  Afrikaans61.7%
  Xhosa2.1%
  Sotho1.7%
  Engels5.6%
Poskode (strate)
2610
Poskode (posbusse)
2610
Skakelkode018
Sluit

Geskiedenis

Die dorp is in 1913 as 'n NG gemeente op die plaas Korannafontein van GP Otto gestig. Die dorp is in 1917 geproklameer en uitgelê. Daar is 'n gedenktuin met grafte van Britse soldate wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog gesneuwel het. Die plaas Rietkuil van Siener van Rensburg en die Van Rensburg-familiebegraafplaas is ongeveer 11 km vanaf Ottosdal op die Wolmaransstad-pad.

Landbou

Die belangrikste gewasse wat verbou word is mielies, grondbone en sonneblomsaad.

Sien ook

Verwysings

Ligging

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.