Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Sentrale-distriksmunisipaliteit) is een van die 4 distriksmunisipaliteite van die Noordwes. Die setel van die munisipaliteit is in Mahikeng. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC38.
| |||
![]() | |||
Provinsie | Noordwes | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC38 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Mahikeng, Ditlobotla, Ramotshere Moiloa, Tswaing, Ratlou | ||
Hoofstad | Mafikeng | ||
Burgemeester | Tshepo Justice Makolomakwa | ||
Grootste tale | Tswana, Afrikaans, Xhosa | ||
Oppervlakte | 28 206 km² | ||
Bevolking | 842 699 (2011) |
Remove ads
Geografie
Bure
Die munisipaliteit word begrens deur:
- Die Republiek van Botswana in die noorde
- Waterberg (DC36) in die noordooste
- Bojanala Platinum (DC37) in die ooste
- Dr. Kenneth Kaunda (DC40) in die suide
- Dr. Ruth Segomotsi Mompati (DC39) in die weste
Plaaslike Munisipaliteite
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Remove ads
Demografie
Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.
Geslag
Etniese groepering
Ouderdom
Remove ads
Politiek
Verkiesingsuitslae
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.
- Bevolking 18 en ouer: 446 018 [58.46% van die totale bevolking]
- Totale stemme: 254 874 [33.4% van die totale bevolking]
- Stempersentasie: 57.14% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads