Pous Clemens XIII
From Wikipedia, the free encyclopedia
Clemens XIII was die 248ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 10 jaar, 6 maande en 28 dae, van 1758 tot 1769. Hy is veral bekend vir sy verdediging van die Jesuïte en die bedekking van die geslagsdele van die klassieke beelde in die Vatikaan met vyeblare.
Kitsfeite Geboortenaam, Pontifikaat begin ...
Pous Clemens XIII | |
---|---|
Geboortenaam | Carlo Castelbarco Pindemonte della Torre di Rezzonico |
Pontifikaat begin | 6 Julie 1758 |
Pontifikaat eindig | 2 Februarie 1769 |
Voorganger | Benedictus XIV |
Opvolger | Clemens XIV |
Gebore | 7 Maart 1693 Venesië, Republiek Venesië |
Sterf | 2 Februarie 1769 Rome, Italië |
Ander pouse genaamd Clemens |
Sluit