From Wikipedia, the free encyclopedia
Rhododendron (/ˌroʊdəˈdɛndrən/; van Antieke Grieks ῥόδον (rhódon) 'roos', en δένδρον déndron 'boom')[5][6] is 'n baie groot genus van omtrent 1,024 spesies van houtplante in die Ericaceae familie. Hulle kan of immergroen of bladwisselend wees.
Rhododendron | |
---|---|
Rhododendron ferrugineum | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Ericales |
Familie: | Ericaceae |
Subfamilie: | Ericoideae |
Tribus: | Rhodoreae |
Genus: | Rhododendron L.[2] |
Tipespesie | |
Rhododendron ferrugineum | |
Subgenera[3] | |
Voormalige subgenera:
| |
Sinonieme[4] | |
Lys
|
Die meeste spesies is inheems aan Oos-Asië en die Himalaja-streek, maar kleiner getalle kom elders in Asië, en in Noord-Amerika, Europa en Australië voor.[7] Dit is die nasionale blom van Nepal, die deelstaat-blom van Washington en Wes-Virginië in die Verenigde State, die staat-blom van Nagaland in Indië, die provinsiale blom van Jiangxi in China en die staat-boom van Sikkim en Uttarakhand in Indië.
Die meeste spesies het helderkleurige blomme wat van laat winter tot vroeë somer blom.[8]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.