From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Tupí (Portugees: tupi, [tu'pi]; Spaans: tupí, [tu'pi]) was eens een van die grootste etniese groepe inheems aan Brasilië voor die kolonisasie van die Amerikas en het die taal Tupí gebesig. Sedert die Portugese verowering van Brasilië het hulle met die nou verwante Guaraní vermeng. Hul taal Tupí is ook nou verwant aan Guaraní, maar dit is in teenstelling met laasgenoemde 'n uitgestorwe taal.[1]
Tupí | |
---|---|
Albert Eckhout se skilderye van Tupís | |
Totale bevolking: | 1 000 000 (histories) |
Belangrike bevolkings in: | Brasilië |
Taal: | Tupí • Portugees |
Geloofsoortuiging: | Christendom (Rooms-Katolieke Kerk, Protestantisme), Animisme |
Verwante etniese groepe: | Guaraní |
Volgens deskundiges het die Tupí sowat 2900 jaar gelede hulle langs die Atlantiese Oseaan-kus gevestig en daarvandaan suid migreer.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.