Den Broeder is selfonderrig. Hy werk sedert 1995 as ’n surrealis en stal sedert 1997 nasionaal en internasionaal uit. Hy maak skilderye (akriel, olieverf, waterverf), tekeninge (houtskool, conté, potlood), outomatiese skryfwerk, etse, houtsneewerk, voorwerpe, digitale tegnieke, 'semi ready-mades' en kort surrealistiese films. Soms voorsien hy sy werke van poësie.[1]
2020 Kunst op de Fles, Willem den Broeder is die ontwerper Etiket Vriendenfles 2020, Jenevermuseum, Schiedam
2020 Troostkunst uit Schiedam (Schiedam-kunstenaars), Stedelijk Museum Schiedam, Schiedam