Wolframheksafluoried of wolfraam(VI)fluoried is 'n verbinding van wolfram is sy hoogste +6 oksidasietoestand en fluoor met die chemiese formule WF6.

Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Eienskappe

Algemeen

NaamWolfram(VI)fluoried
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule WF6
Molêre massa
CAS-nommer7783-82-6[1]  
VoorkomsKleurlose gas[1]
Fasegedrag  
FaseT<-8,5 °C[1] 
Selkonstantesa=960,3(3)pm; b=871,3(4)pm; c=504,4(3) pm[2]  
RuimtegroepPnma 
Nommer62  
Fase-8,5 °C<T<2 °C[1]  
RuimtegroepIm3
Smeltpunt 2 °C[1]
Kookpunt17,1 °C[1]
Digtheid3,441 [g.mL] @ 15 °C[1]
Oplosbaarheid 
Drievoudpunt2 °C @55,1 kPa[1] 
ΔvapHɵ26,5 [kJ/mol][1] 
ΔfusHɵ1,76 [kJ/mol][1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie
Sluit

Kristalstruktuur

Soos by die meeste heksafluoriede van oorgangsmetale bestaan die struktuur uit oktaëdriese molekules, wat onder -8,5 °C kristalliseer in die ortorombiese UF6-struktuur.[2] Tussen -8,5 °C en +2 °C word die struktuur kubies en plasties kristallyn.

Chemiese eienskappe

Die verbinding word kommersieel vervaardig deur 'n reaksie van wolframpoeier en fluoorgas by temperature bo 350 °C.[1]

Dit hidroliseer maklik en vorm WO3 en HF. Dit is 'n sterk fluorerende middel en korrodeer die meeste metale. Dit reageer teen hoë temperature met waterstof en stel die metaal wolfram en waterstoffluoried vry:[1]

Hierdie reaksie is die basis vir sy gebruik in chemiese dampneerslag van dun lae van ulrasuiwer wolfram. Dit is die verbinding se belangrikste aanwending. Onsuiwerhede soos molibdeenheksafluoried kan verwyder word deur die gas aan molibdeenmetaal bloot te stel. [1]

Wolframheksafluoried reageer met fluoride soos KF en vorm oktafluorowolframate soos:[1]

Verwysings

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.