1223
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1223 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 23ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1223 |
| ◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1218 | 1219 | 1220 | 1221 | 1222 | ◄ 1223 ► | 1224 | 1225 | 1226 | 1227 | 1228 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1223 |
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- 18 Julie – Goffredo de Castiglione (later Pous Celestinus IV) word kanselier van Milaan.
- 29 November – Pous Honorius III keur die Orde van die Franciskane goed in die bul "Solet annuere".
Geboortes
- Onbekend – Michael VIII Palaiologos, Keiser van die Bisantynse Ryk († 1282)
Sterftes
- 14 Julie – Filips II van Frankryk, koning van Frankryk (* 1165)
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads