1293
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1293 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 93ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1293 |
| ◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1288 | 1289 | 1290 | 1291 | 1292 | ◄ 1293 ► | 1294 | 1295 | 1296 | 1297 | 1298 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1293 |
| die kroning van Andrei III van Gorodets | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Dmitri I van Pereslawl abdikeer en Andrei III van Gorodets word gekroon.
- Die grootskaalse inval op Java deur die Mongole wat die handel in peper in hande wil kry, word 'n groot mislukking, maar dit vernietig die Oos-Javaanse koninkryk van die Singhasari.[1]
Geboortes
- Philip V, koning van Frankryk
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
