1703
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 1703 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 3de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 1703 |
| ◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1698 | 1699 | 1700 | 1701 | 1702 | ◄ 1703 ► | 1704 | 1705 | 1706 | 1707 | 1708 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1703 |
| Mustafa II | ||||||||||||||||||||||
| ||||||||||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Stigting van die stad Sint Petersburg, Rusland
- Die eerste Russiese koerant, Wedomosti, verskyn.
- 17 Desember – Pous Clemens XI stel Francesco Pignatelli, aartsbiskop van Napels aan as kardinaal.
Geboortes
Sterftes
- 3 Maart – Robert Hooke, Engelse argitek, chemikus, filosoof, fisikus, sterrekundige en wiskundige (* 1635)
- 26 Mei – Samuel Pepys, 'n staatssekretaris in die admiraliteit van die Koninkryk van Engeland, president van die Royal Society en afgevaardigde in die Engelse Laerhuis (* 1633).
- 28/30 Desember – Mustafa II, sultan van die Ottomaanse Ryk (* 1664).
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
