19
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 19 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 19de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 19 |
| ◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | ◄ 19 ► | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:19 |
| ||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Vierduisend Joodse seuns uit Rome word gedwing om as soldate in Sardinië te dien en die res van die Joodse gemeenskap in Rome moet die stad verlaat.[1]
Geboortes
Sterftes
- 10 Oktober – Germanicus, generaal in die Romeinse Ryk; vergiftig deur Gnaeus Piso, waarskynlik op bevel van keiser Tiberius (* 15 v.C.)
- Koning Vonones I van Partië.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
