16
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 16 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 16de jaar van die 1ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 16 |
| ◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | ◄ 16 ► | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:16 |
| Germanicus | ||||||||||||||
| ||||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Germanicus loods sy poging om Germania te verower. Hy is seëvierend by Idistaviso en wil die Elberivier tot grens verklaar, maar verloor baie van sy skepe in 'n storm.
- Tiberius, wat nie Germanicus se oorlog ondersteun nie, roep hom terug na Rome waar hy 'n triomftog hou, maar die verowerings word nie gehandhaaf nie.
Geboortes
Sterftes
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
