20
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 20 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 20ste jaar van die 1ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
| 20 |
| ◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | ◄ 20 ► | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:20 |
| Vipsania Agrippina | ||||||||||||||
| ||||||||||||||
Die jaar 20 (XX) was 'n gewone jaar wat volgens die Juliaanse kalender op 'n Maandag begin het.
Remove ads
Gebeure
- 10 Desember - In 'n Senatus Consultum word Gnaeus Calpurnius Piso Pater deur die Romeinse Senaat veroordeel vir die moord op Germanicus. Hy pleeg selfmoord.[1]
- Gondophares, 'n Partiese vors wat 'n eie koninkryk in Seistan en die grensgebied van Balutsjistan gestig het steek die Indus oor en verslaan die laaste Skitiese vors van Gandhara Azes II. Gondophares word die eerste Indo-Partiese koning van Gandhara.[2]
Remove ads
Geboortes
Sterftes
- Vipsania Agrippina eerste vrou van keiser Tiberius.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
