2005 Hongaarse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Die 2005 Formule Een Hongaarse Grand Prix is op 31 Julie 2005 op die Hungaroringrenbaan in Mogyoród, Boedapest Hongarye gehou.

Dit was die dertiende ren van die kampioenskapseisoen. Kimi Räikkönen in 'n McLaren - Mercedes het die wedren gewen.

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...
Remove ads
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads