2009 Hongaarse Grand Prix

From Wikipedia, the free encyclopedia

2009 Hongaarse Grand Prix
Remove ads

Die 2009 Formule Een Hongaarse Grand Prix is op 26 Julie 2009 op die Hungaroring renbaan in Mogyoród, Hongarye gehou. Dit was die tiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Lewis Hamilton in 'n McLaren-Mercedes gewen.

Kitsfeite Wedrengegewens, Voorste wegspringplek ...
Remove ads

Kwalifisering

Meer inligting Pos, No ...
Nota:Felipe Massa is beseer in die tweede fase van kwalifisering en het daarom nie 'n tyd opgestel in K3 nie. Omrede Massa nie die wedren kon begin nie, het al die motors agter hom een plek vorentoe geskuif op die wegspringrooster. Sien rooi Ferrari in hakies:
Thumb
<--          Wegspringrooster vir die 2009 Hongaarse Grand Prix.
Remove ads

Renuitslag

Meer inligting Pos, No ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads