2021 Franse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2021 Formule Een Franse Grand Prix is op 20 Junie 2021 op die Paul Ricard-renbaan gehou. Die was die sewende wedren van die kampioenskap gewees. Die wedren is deur Max Verstappen in sy Red Bull-Honda gewen, en al die deelnemers kon die ren voltooi.
Remove ads
Bande
Pirelli het die volgende bande in Frankryk verskaf:
Vrye oefening
Uitslag
Remove ads
Kwalifisering
* Mick Schumacher neem nie aan K2 deel nie, na 'n ongeluk tydens K1.
** Yuki Tsunoda tol van die baan af tydens K1. Lance Stroll kon nie 'n spoedrondte ry nie, weens die ongeluk van Mick Schumacher in K1. Hulle is wel toegelaat om deel te neem volgens die wedrenbeamptes.
Wedren
Renuitslag
V Max Verstappen ontvang 'n bykomende punt vir die vinnigste rondte gery.
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads