2021 Verenigde State Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die 2021 Formule Een Verenigde State Grand Prix het op 24 Oktober 2021 op die Circuit of the Americas in Austin, Texas plaasvind. Dit was die sewentiende wedren van die kampioenskapseisoen gewees.
Remove ads
Bande
Pirelli het die volgende bande aan alle spanne te Austin verskaf:
Vrye oefening
Remove ads
Kwalifisering
*1 Valtteri Bottas ontvang 'n roosterstraf van vyf plekke weens die vervang van sy binnebrandenjin.[1]
*2 Sebastian Vettel spring vanaf P18 weg weens 'n enjinruiling.[2]
*3 Fernando Alonso spring vanaf P19 weg weens 'n enjinruiling.[3]
*4 George Russell spring heel agter weg weens 'n enjinruiling.[4]
Wedren
Renuitslag
Max Verstappen behaal die agtiende Grand Prix-oorwinning van sy loopbaan.
V Lewis Hamilton het 'n ekstra punt verdien vir die vinnigste ronde gedurende die wedren.
** Fernando Alonso haal nie die einde nie, maar word wel geklassifiseer, omrede hy meer as 90% van die renafstand afgelê het.
Remove ads
Puntestand na die Grand Prix
Renjaers
Vervaardigers
Remove ads
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads