218

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

218
Remove ads

Die jaar 218 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 18de jaar van die 3de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

218
| 2de eeu | 3de eeu | 4de eeu |

◄ ◄ | | 213 | 214 | 215 | 216 | 217 | ◄ 218 ► | 219 | 220 | 221 | 222 | 223 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:218
Kalenders  
Thumb
Julia Maesa
Gregoriaanse kalender 218
Ab urbe condita 971
Chinese kalender 2914 2915

甲酉 – 乙戌

Ethiopiese kalender 210 –211
Hebreeuse kalender 3978 – 3979
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 273 – 274
- Shaka Samvat 140 – 141
Remove ads

Gebeure

  • Daar is onvrede onder die soldate oor die regering van keiser Macrinus.
  • Julia Maesa, die suster van keiserin Julia Domna en tante van die vermoorde keiser Caracalla, wat deur Macrinus na Emesa in Sirië verban is, oortuig die soldate van die plaaslike Legio III Gallica dat haar kleinsoon Varius Avitus Bassianus Caracalla se onwettige seun is. Hy is veertien en die hoëpriester van die godheid Elagabal, wat as 'n groot swart steen vereer word. [1]
  • 16 Mei Die soldate van Legio III Gallica roep Varius tot nuwe keiser uit. Baie ander legioene volg hule voorbeeld.[1]
  • Na drie weke word Macrinus verslaan en is Elagabalus keiser van Rome.[1]
Remove ads

Geboortes

Sterftes

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads