2 v.C.

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

2 v.C.
Remove ads

Die jaar 2 voor Christus (2 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Woensdag begin het.

2 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 7 v.C. | 6 v.C. | 5 v.C. | 4 v.C. | 3 v.C. | ◄ 2 v.C. ► | 1 v.C. | 1 | 2 | 3 | 4 |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Thumb
Die tempel van Mars Ultor
Astronomiese kalender -1
Ab urbe condita 752
Chinese kalender 2695 2696

乙午 – 丙未

Hebreeuse kalender 3759 – 3760
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 54 – 55
Remove ads

Gebeure

  • Die Senaat word in Rome meegedeel dat keiser Augustus sy dogter Julia vir onbehoorlike gedrag na die eiland Pandateria verban het.
  • Phraataces volg sy vader Phraates IV in die Partiese Ryk op.
  • Die tempel van Mars Ultor in Rome word voltooi.
  • Keiser Aidi van China voer die hervormings van Chengdi wat hy ongedaan gemaak het, opnuut in.[1]

Geboortes

Sterftes

  • Phraates IV, koning van die Partiese Ryk

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads