4

jaar From Wikipedia, the free encyclopedia

4
Remove ads

Die jaar 4 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 4de jaar van die 1ste eeu n.C. In teenstelling met normale jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

4
| 1ste eeu v.C. | 1ste eeu | 2de eeu |

◄ ◄ | | 2 v.C. | 1 v.C. | 1 | 2 | 3 | ◄ 4 ► | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:4
Kalenders  
Thumb
Die Maison Carrée van Nîmes
Gregoriaanse kalender 4
Ab urbe condita 757
Chinese kalender 2700 2701

庚亥 – 辛子

Hebreeuse kalender 3764 – 3765
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 59 – 60
Remove ads

Gebeure

  • Die opstand in Germania wat in 1 begin het, woed steeds. Tiberius kry nou die opdrag om dit te bedwing.[1]
  • Tiberius onderwerp die Chamavi, Chuattuarii en Bructeri en bou 'n winterkamp naby die Lippe.[1]
  • Die Maison Carrée in die Galliese stad Nemausus (die huidige Nîmes) word opgerig.
  • In China oorstroom die Geelrivier sy oewers, wat tot honger en tot unrus lei. Die posisie van die jong keiser Ping en sy regent Wang Mang word verswak.[2]
Remove ads

Geboortes

Sterftes

  • 21 Februarie - Gaius Caesar, generaal en Augustus se opvolger.
  • Bak Hyeokgeose

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads