5
jaar From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die jaar 5 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 5de jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
| 5 |
| ◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1 v.C. | 1 | 2 | 3 | 4 | ◄ 5 ► | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:5 |
| Tiberius | ||||||||||||
| ||||||||||||
Remove ads
Gebeure
- Germanicus trou met Agrippina Senior.
- Tiberius verslaan in die Germaanse kusgebied opnuut die Chauci. Aan die Elbe verslaan hy die Langobarde.[1]
Geboortes
- Paulus van Tarsus, Apostel († 67).
Sterftes
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
